MET die debat oor die koolstofspoor van die veebedryf wat kort-kort opvlam, hou Suid-Afrikaners die uitslag van proewe in Frankryk dop wat daarop dui dat groot vordering gemaak word met verminderde metaangasvrystellings deur melkkoeie.
Die belowende resultate van ’n projek wat gerig is op die vermindering van metaangasvrystellings deur melkkoeie is bekend gemaak