GEBEENTE
Deur ETIENNE VAN HEERDEN
Tafelberg, R299*
Hierdie roman breek mens oop soos ’n granaat en vergryp jou hap vir hap aan al die pitte. Vir my is een van die soetstes die name.
Hier is vier van hulle:
Altydoopvygie. “Haar huisie se naam is Opkyk. Dis dié huisie waaruit haar