Huisgenoot

JOU STERRE

STEENBOK

21 DES – 20 JAN

Hier aan die begin van die Steenbokseisoen beweeg die spraaksame Mercurius in trurat by jou teken uit en by die baldadige Boogsku terin. Ditis’ntydom te let op wat jy sê, anders kan dit teen jou gehou word. Laat mense hul mening hê, want jy weet wat vir jou en jou geliefdes van waarde is. As ’n vriend vreemd optree, wil jy dalk vir hulle vra wat regtig agter die skerms aangaan. Vat ’n blaaskans rondom die volmaan op die 27ste.

GELUKKIGE NOMMERS

1, 28, 46, 52, 37, 9

DIE STEENBOK: JOU IDEALE WERKOMGEWING

Jou omgewing moet weerspieël dat jy op gehalte ingestel is

Jou persoonlike styl is onderbeklemtoonde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related