Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Met die kommunikasieplaneet, Mercurius, wat agteruitbeweeg uit jou teken en die son wat op die 23ste jou teken betree, kan jy vir ’n ruk sprakeloos voel. Werk sagkens met jouself en neem tyd om oor jou probleme te dink pleks daarvan om haastig te probeer regmaak wat verkeerd is. Jy het die steun en aanmoediging van die mens wat vir jou die meeste saak maak; maak dus gebruik van hul ervaring om hierdeur te kom.

GELUKKIGE NOMMERS

16, 35, 43, 46, 37, 20

EIENSKAPPE VAN DIE LIBRA

◼ Jy beskik oor ’n aantreklike voorkoms en mooi persoonlikheid.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related