Tydens sy grootwordjare op ’n plaas in Barrington in Illinois, Amerika, het ’n jong man met die naam Jerry Stoller ’n eenvoudige vraag gevra: “Wat as jy plante kan leer om selfs meer te groei?”
Wat hy meer as ’n halfeeu gelede ondersoek het, was die belangrikheid daarvan om “die taal van die plant” te leer