Kuier

MAAK SÓ MET VOLWASSE AKNEE

GESONDHEID

Sy was al byna 30 toe sy ’n verandering aan haar vel opmerk. Hoewel Maryke Naude (nou 33) van Kaapstad nooit voorheen met aknee gesukkel het nie en haar velsorgroetine, eetgewoontes en stresvlakke ook nie juis oornag verander het nie, moes sy skielik soggens voor die spieël in puisies vaskyk.

“My selfbeeld het daaronder gely. Omdat ek nooit voorheen met my vel gesukkel het nie, was die ervaring nuut en vreemd,” vertel sy. En almal wou boonop raad uitdeel. “Die situasie het my ook professioneel beïnvloed. Ek het agtergekom ek vermy oogkontak en dra meer makeup om letsels te versteek.”

’n Vriendin met wie sy haar moedeloosheid gedeel het, het haar na ’n dermatolooghandelings soos chemiese afskilfering (chemical peeling) en mikronaaldbehandeling ondergaan.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related