Huisgenoot

MAAK SO MET VOLWASSE AKNEE

SY WAS al byna 30 toe sy ’n verandering aan haar vel opmerk – lank nadat sy gedink het sy sal deur dié soort uitdaging gekonfronteer word.

Hoewel Maryke Naude (nou 32) van Kaapstad nooit voorheen met aknee gesukkel het nie en haar velsorgroetine, eetgewoontes en stresvlakke ook nie juis oornag verander het nie, moes sy skielik soggens voor die spieël in puisies vaskyk.

“My selfbeeld het daaronder gely. Omdat ek nooit voorheen met my vel gesukkel het nie, was die ervaring nuut en vreemd,” vertel sy. Boonop het omtrent elkeen wat dit opgelet het raad uitgedeel.

“Die situasie het my ook professioneel beïnvloed. Ek het agtergekom ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related