Kuier

AL SPINNEND NA HOË HOOGTES

VERMAAK

Ons ken hom as die koerantjoernalis Daniel Lafras in die telenovela Arendsvlei. Nou maak Cantona James (24) sy debuut in die nuwe aksiedramareeks Spinners op die stroomdiens Showmax. Die akteur klim in die skoene van die 17-jarige Ethan, wat vir ’n bende op die Kaapse Vlakte werk. Hy't geen ander keuse nie, want hy moet sy jonger broer onderhou. Maar dan ontdek hy spinning, ’n extreme motorsport, en probeer sy lewe omkeer.

Chelsea Thomas (22) wat Angel, Cantona se meisie in , gespeel het, speel wéér teenoor hom. Dié keer as Amber, wat ook ’n liefde vir spinning het. Dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier2 min read
Tyd Om Te Groet
Al word die laaste episode later vandeesmaand (27 Junie) uitgesaai, was die amptelike laaste dag van verfilming reeds op 8 Mei vanjaar. “Ons het die laaste tonele geskiet en daarna het almal bymekaargekom om Arendsvlei te vier,” sê Tarryn Josephs-Jen

Related Books & Audiobooks