Huisgenoot

OOR DIE MUUR? NEE, EK’S TERUG!

AS JY in die 1980’s of 1990’s ’n seuntjie was, in die tyd toe flieks soos The Terminator, Predator en Conan the Barbarian verskyn het, is daar ’n kans jy het daarvan gedroom om eendag soos Arnold Schwarzenegger te lyk.

Dié vleispaleis was toe een van die bes betaalde akteurs – nie omdat sy toneelspelvermoë so waffers was of omdat hy ’n mooi gesiggie soos Tom Cruise gehad het nie – maar danksy sy bultende spiere, sy skouers wat hom soos ’n baksteengebou laat lyk het en die kakebeen wat seker deur ’n staalkabel kon byt.

Maar dit was toe.

Wanneer Arnold deesdae in die spieël kyk, sê hy vir homself: “You suck.”

Baie ouer ouens sal daarmee kan simpatiseer, en dalk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related