Huisgenoot

EEN BEEN, TWEE VLERKE

MET sy pelsagtige lendekleed en hooftooisel van blare gee hy lewe aan die geliefde karakter uit die pen van William Shakespeare.

Die akteur is aantreklik, atleties en ondeund, nes die mitologiese woudwese Puck in A Midsummer’s Night’s Dream. En hy rek, strek en rol die hele verhoog vol soos ’n mens van dié karakter sou verwag. Tog is Caleb Swanepoel (28) soos g’n Puck wat jy al ooit gesien het nie, want hy doen dit alles met net een been.

En al lyk hy so tuis op die planke in dié verhoogproduksie, het ’n traumatiese draai op sy lewenspad hom tot hier gebring. Dis om die waarheid te sê ’n wonderwerk dat hy leef. Caleb se regterbeen is agt jaar gelede in die see by Buffelsbaai deur ’n grootwithaai afgeskeur. Hy en sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related