Huisgenoot

EKSKUUS, WIÉ SLEEP NOU VLERK?

TERWYL ons by Emsie Schoeman kuier, maak sy onverwags ’n aankondiging wat ’n mens so waar as wraggies nooit sou verwag het om uit haar mond te hoor nie.

“Ek is so moeg vir die woord ‘etiketkoningin’ as daar na my verwys word,” sê sy. “Dit is ’n woord wat ’n joernalis 35 jaar gelede uitgedink het en toe bly dit vassteek.”

Kan dit wees? Etiket is dan die ding waarvoor geslagte Suid-Afrikaners haar ken. Sy is die vrou wat ons in tydskrifrubrieke en boeke soos geleer het jy sit nóóit ’n mes in jou mond nie. En nou weer is dit juis danksy dié titel dat sy as medebeoordelaar van se tweede seisoen aangestel is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related