Huisgenoot

HIE’ KOMMIE SUPERFÊNS!

SELFS in die see van groen op die paviljoen staan dié twee uit. Die uitgelate vrou met die lowergroen serp en die bont krale om haar nek wat lag dat haar hele lyf skud. Die man met die groen jas en die uitspattige koptooisel wat so uitgelate glimlag dat jy net tande sien.

Hulle lyk vaagweg bekend. Was hulle dan nie by die vorige wedstryd ook nie? En die vorige een? En die een voor daai?

Ja, jy het reg gekyk. Want Mama Joy Chauke en Botha Msila is nie net soos enige ander Springbok-ondersteuner nie. So lojaal as wat die manne in groen en goud se ondersteuners oor die algemeen is, vat dié twee dinge selfs verder.

Hulle is amptelik die “” van Suid-Afrikaanse sport. Selfs die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related