Huisgenoot

GEESBOU VIR ONS ALMAL

‘EBEN-HULLE HET LETTERLIK ONS STEMME GEVOLG EN ONS TOE HERKEN VAN DIE HUIS AF’

HULLE het as’t ware die klankbaan van Bokrugby geword.

Oral waar ons nasionale span speel of waar aanhangers saamtrek, hoor jy hul ritmiese en meesleurende sang opklink. Siya Kolisi en die ander Bokke sing en dans soms spontaan saam. En as jy hulle nog nie self in lewende lywe raakgeloop het nie, is die kans goed dat jy hul liedjies al in talle video’s op sosiale media gehoor het.

Hulle noem hulself die Gwijo Squad en die liedere wat hulle sing, is so inheems soos die Groen-en-goed.

Maar Gwijo-musiek is allermins net sinoniem met dié musiekbeweging of met rugby. Dis ’n musiektradisie wat diep met die Xhosa-kultuur verweef is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related