’N BOODSKAP VAN HOOP UIT LIMPOPO
Ook die supergewilde Ndlovu-jeugkoor wys hul steun vir die Bokke uit volle bors!
Dié koor uit ’n afgeleë deel van Limpopo was haas onbekend toe hulle in 2019 die verhoog van America’s Got Talent betree het, maar sommer gou het hulle die ganse wêreld bekoor.
Hulle het nie die kompetisie gewen nie, (2020), (2020) en (2022).