Huisgenoot

Outyd is nou-tyd

ALLERHANDE wenke en inligting oor skoonheid word in families oorgedra. Dinge soos verfrisser maak jou porieë kleiner. Of sjokolade laat jou puisies kry. As jy ’n grys haar uitpluk, sal twee in sy plek uitgroei.

Sommige daarvan is die waarheid, en party is sommer wolhaarstories.

Daar kom egter ’n tyd wanneer ’n mens besef die oumense was toe tog reg oor ’n paar dinge. Dalk op die dag wanneer ’n plooi bly sit nadat jy gefrons het en jou tannie ’n goedversorgde wenkbrou lig.

Op die ou end is daar niemand beter om die groot skoonheidslesse in die lewe by te leer nie. Die ouer klomp weet wat op jou wag –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related