Huisgenoot

SONBESKERMING 101

JY KEN al van jongs af die reëls vir sonbeskerming, veral in ’n sonnige land soos Suid-Afrika. egter voortdurend gedoen om produkte te verbeter, en baie van die aanbeve

Nuwe navorsing word lings oor die gebruik van sonskerm het oor die jare verander.

’n Kort opknappingskursus oor die moets en moenies is dalk ’n goeie idee.

Onthou, selfs in die winter behoort ons sonskerm te dra.

HÍÉROOR MOET JY JOU NIE MISGIS NIE

Ek brand nie, want ek het ’n natuurlike sonbruin voorkoms

Dit is heeltemal onwaar. Die jongste navorsing wys ’n sonbruin gelaat (in die son verkry of aangespuit) is nie beter bestand teen die son as ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related