SARIE KOS

Groen VINGERS

LEES MEER OOR

• Slim dekorplanne vir ’n buitekuier
• 5 wenwenke vir jou groentetuin
• Groente – dis ’n fees!

OP DIE SPYSKAART

Niçoise-slaai

Gebraaide slaaikwarte met caesarsous

Die nuwe beetslaai

Spinasieslaai met miso-room

Botterskorsie-en-graanslaai met kruisement

Groenpesto-pastaslaai

Niçoise-slaai

Ek is mal oor hierdie alles-ineen-slaai. Jy kan dit voorsit as ligte ete of as bykos.

genoeg vir 6-8

• 500 g-sak baba-aartappels, gehalveer
• 400 g dun groenbone
• 6 eiers
• 4 x 170 g-blikke tunastukke in water, gedreineer
• 1 klein rooi-ui, baie fyn gekap
• 5-10 druppels rissiesous (Tabasco)
• 250 ml goeie mayonnaise
• 2 knoffelhuisies, baie fyn gekap
• hand vol platblaarpietersielie, fyngekap
• sap en gerasperde skil van 2 suurlemoene
• sout en varsgemaalde swartpeper
• 1 kop langblaarslaai (cos)
• 200 g-pakkie groen olywe,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS7 min read
Presto! Pesto
● ’n Vrou se kragtoer ● Waar kom die naam vandaan?● 6 resepte met pesto Wanneer Kathleen Quillinan met haar klein Fiat 500 deur die verkeer vleg, word sy gereeld begroet deur ’n getoeter. Saam met vriendelik-waaiende hande en uitroepe: “Mal oor jou
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die
SARIE KOS2 min read
Ons Hou Van
Smeg se ketels en broodroosters is altyd wenners en nou is die immergewilde kombuistoestelle ook beskikbaar in ’n besonderse smaraggroen. Ons is gaande oor die mat emalje-afwerking! Die ketel (1,7 liter) en 2-gleuf-broodrooster (950 watt) kos sowat R

Related Books & Audiobooks