LEES MEER OOR
• 10 dinge van ertjies
• Die groen op jou bord, 6 resepte
• Eet jou ertjiebykos saam met dié hoofgeregte
Ertjie-enkoeskoesslaai
Dis een van my gunstelingslaaie om te maak. Soms sit ek dit voor as ’n alles-in-een-ete en ander kere as ’n bykos.
genoeg vir 6-8
• 500 ml koeskoes
• 500 ml kokende hoenderaftreksel
• 6 eiers
• 200 g-pak spekblokkies
• 280 g (500 ml) bevrore ertjies
• 250 ml ongegeurde volroomjogurt
• 100 ml melk
• 30 ml harissasmeer (kyk by pesto-rak)
• 40 g-sak babaslaaiblare
• 20 vars kruisementblare
• sout en varsgemaalde swartpeper
Plaas koeskoes in middelslagbak