SARIE KOS

Groen vuur

LEES MEER OOR

• Wie is Francis Mallmann en wat beteken ‘groen vuur’?
• Herman se 6 groentebraaiwenke
• Heel pampoen en nog wat oor die kole

Wie is Francis Mallmann?

Hy is Argentinië se grootste celeb -sjef en word die “vuurmeester” genoem. Met sy unieke kookstyl – om kos in ’n natuurlike omgewing oor vlamme gaar te maak – het hy ’n groot invloed op hoe die wêreld nou kook en eet.

Mallmann het op die dorp Bariloche aan die voetheuwels van die Andes grootgeword, waar hy Patagoniese kookmetodes leer ken het. Sy kookkuns is ’n terugkeer na die basiese beginsels van kosmaak, met die gebruik van plaaslike bestanddele en tradisionele metodes. Hy glo die rook en hitte van die vlamme gee kos ’n unieke smaak en skep ’n atmosfeer van samesyn.

In sy nuutste boek, Green Fire (Artisan Books, 2022), fokus hy op die braai van groente, vrugte en kruie, vandaar die term

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d
SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS5 min read
KOOKKLAS: Pasta Vir Die Wen
● Maak jou eie pastadeeg● Ravioli vir ’n uithang-okkasie● Boerewors-bolognese Sorg dat jou pot groot genoeg is en ook genoeg water bevat om die pasta te kook. Jy het vier dele water teenoor een deel pasta nodig, dan beweeg die pasta makliker in die

Related