Baba & Kleuter

V&A IS EK REGTIG AAN DIE KRAAM?

E-pos jou vrae na sharing@ypbmagazine.com

Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie.

ONS KENNERS

Beste tyd vir die naald

V Ek beplan om normaal te kraam, maar sal tog die opsie van epidurale verdowing wil hê as dinge dalk te seer word. Nou hoor ek dat ’n epiduraal soms geweier word as ’n mens te laat daarvoor vra, of uitgewerk is voor jy klaar gekraam het. Hoe werk dit?

A TINA OTTE ANTWOORD: Spanning en uitputting kan veroorsaak dat die kraamproses lank en uitgerek word, en epidurale verdowing op die regte tyd kan help om die spanning te verlig en toelaat dat die kraamproses vorder.

Soos met enige kraam-ingryping beteken epidurale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related