Kuier

DIE KOSBAARHEID VAN TYD

RAAK WYS MET …

Ek haat dit wanneer iemand my herinner aan hoeveel dae dit nog voor die einde van die jaar is. Wat moet ek met dié inligting maak?

As die einde van die jaar aanbreek, begin die nuwe jaar letterlik om middernag van dag 365. Dan begin alles weer van oor af. Of is dit ’n pessimistiese manier om daarna te kyk?

Hier, en elders, het ek al gepraat oor hoe die veranderende seisoene my gemoed beïnvloed. Somer, winter, lente en herfs het elk sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related