Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Jou week begin met ’n volmaan in jou teenstellende teken en dit werp lig op huidige probleme in jou liefdeslewe. Sou jy eerder wou weet wat die probleme is, of sou jy verkies om jou kop in die sand te druk as ’n manier om konfrontasie te vermy? Al sal jy veel eerder die vrede bewaar, kan jy die bul by die horings gryp en hulle vra wat skort. Dit is dalk net die ding wat julle albei eindelik sal bevry.

GELUKKIGE NOMMERS

34, 24, 12, 3, 22, 31

DIE LIBRA: LIEFDE EN ROMANSE

Die Weegskaal is ’n romantikus in murg en been.

Hulle leef vir liefde en koester hul lewensmaat.

Hulle hou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related