HORENDE DOOF
Jan: “Jou nuwe hond is oulik, maar hoekom noem jy hom Kelner?”
Gert: “Want hy wil nie kom as ek hom roep nie.”
SMITTIE
FIKSBUKS
Die ou man spog teenoor jonges oor sy gesonde leefstyl.
“Elke oggend doen ek 50 opstote en 50 maagoefeninge en dan draf ek