VAN LANGES TOT WHALIED
Kykers het Langes byna vier jaar gelede leer ken as die handlanger van die skurk Bompie (Jarrid Geduld) in Arendsvlei.
Sedertdien het hy besluit om ’n nuwe blaadjie om te slaan deur sy lewe reg te ruk en mense se vertroue terug te wen.
In die proses het hy ook Ayesha (Megan Saayman) se hart gewen en is