Huisgenoot

Beweging is belangrik: Oefening & sport

JOU ouers of onderwysers het dalk al vir jou gesê: “Wees meer aktief, dis goed vir jou!”

Maar hoekom is ’n aktiewe leefstyl vir ons so voordelig? En gaan dit net daaroor om in die gim te boer en marathons kaf te draf? Ons leer jou dié week meer.

BEGIN BEWEEG! MAAR HOEKOM?

As jy oor jou liggaam nadink, sal jy agterkom baie daarvan is ontwerp om te kan beweeg. Bene, spiere, gewrigte en senings werk saam om dit vir ons moontlik te maak om aktief te wees. Jy kan aan jou liggaam dink as ’n masjien wat wonderlike dinge kan doen.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related