Huisgenoot

In Frans, ja!

VANES-MARI DU TOIT

Vanes-Mari (34) is ’n voormalige Proteanetbalspeler en die aanbieder van programme soos Kwêla en Die groot afskud. Vier jaar gelede het sy en Hamilton Wessels die Bokke in Japan gaan ondersteun, die kultuur leer ken en ’n hele rits merkwaardige mense ontmoet.

In Frans, ja! gaan selfs opwindender wees, want nou het die Bokke die kans om die Webb Ellis-trofee ’n vierde keer huis toe te bring.

“Ek het die afgelope vier jaar gehoop ek en Hammie sal weer die geleentheid kry om Wêreldbeker toe te gaan. Toe ek die oproep kry,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related