Landbouweekblad

Huurders en hul dinge

Jou storie

Deur die geskiedenis heen verdien plaasvroue hul eie geldjie. Sien, Manlief sorg vir werktuie, die plant van mielies en sojabone, nuwe bulle en die werkers se lone. Maar plaasvroue betaal vir Sussie se leerstewels, die blommetjies in die voortuin en ’n lekker seevakansie op Amanzimtoti.

Dertig jaar gelede het plaasvroue kubusmelk op die kombuistafel gekweek en toiletoortreksels met valletjies gehekel. Later het hulle trourokke gemaak, hoendereiers verkoop en perskes ingelê. Vandag kweek hulle blomme of groente in plastiektonnels, boer met wild en bedryf gastehuise in plaashuise wat leeg staan. Die dapperes (wat Engels kan praat) gee selfs aanlyn klas vir Chinese kinders. En dan is daar diegene wat ouma Bettie se erfgeldjies en jare se verkope van nastergalkonfyt gebruik as deposito om ’n eiendom op die dorp te koop.

Kyk, daar is wonderlike huurders op hierdie aarde. Jong

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related Books & Audiobooks