Huisgenoot

VLAMMEHEL

PALMBOME, huise wat uitkyk op die eindelose oseaan en ’n eksotiese landskap het van Hawaii ’n stukkie hemel op aarde gemaak.

Nou lyk dit meer soos ’n oorlogsone – ’n verbrande niemandsland gestroop van lewe.

Die verwoesting wat wegholbrande vandeesmaand op die eiland Maui veroorsaak het, is nog nie voorheen op hierdie skaal gesien nie. Byna ’n hele dorp is van die kaart afgevee, geboue en motors is tot as verbrand, en duisende mense is haweloos en sonder hoop gelaat.

Teen ons druktyd het meer as 100 mense gesterf op dié eiland met sy bevolking van minder as 200 000. Meer as 10 000 inwoners moes hul huise ontruim, en talle van die huise is verwoes toe vlamme ’n pad deur die eiland se dorpies gebrand het.

Vier verskillende brande het op verskillende dele van die eiland gewoed, aangeblaas deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related