Huisgenoot

TOE VLOED MY OUERS VAT …

TOE dit op 10 April begin reën, was hulle nie juis bekommerd nie. Die drieslaapkamerhuis was dan al byna 50 jaar oud en het al iets van alles deurstaan – woeste donderstorms, klipharde hael en die somer se

Toe die reën teen die volgende dag steeds in Pinetown naby Durban neerstort, het Tia-Louise Talbot (25) en haar verloofde, Damian Stone (26), selfs buite in die reën gaan dans. En al het hul voete ingesink toe hulle op die gras loop, het hulle nie onraad vermoed nie en net gedink die grond is besonder nat.

“Ons het na die ander kant van die huis gegaan, en terwyl ons daar gestaan het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related