Huisgenoot

JOU STERRE

MAAGD

23 AUG – 22 SEP

As die afgelope week vol uitdagings was, sal iets rondom die volmaan op die 6de aan die lig kom. Doen wat jy meen jy moet, want dit lyk asof die situa- sie onvermydelik is. Lees dokumente wat jy moet onderteken noukeurig deur, speel vir tyd, en kry ’n tweede mening. Nuus van ver af kan opwindend wees, selfs al het jy nie spesifieke reisplanne vir die onmiddellike toekoms nie. Maar moenie ophou droom nie.

GELUKKIGE NOMMERS

51, 30, 11, 4, 17, 38

WEEGSKAAL

23 SEP – 22 OKT

Kommunikasie is nie vandeesweek die beste nie, en selfs al dink jy jy het nou die beste idee of uitvindsel beet,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related