Huisgenoot

JOU STERRE

WEEGSKAAL

23 SEPTEMBER – 22 OKTOBER

As jy die afgelope ruk party van jou idees en planne op die agtergrond moes skuif, kan jy daarna uitsien dat dinge in plek begin val. Met dié dat die planeet van idees, Mercurius, in jou teken vorentoe beweeg, kan mense ontvankliker wees om te luister na wat jy te sê het. Vertrou jou kreatiewe idees, want hoe anders sal jy dié idees aan ander mense verkoop? Jy het op die oomblik ’n gladde mond; benut dit ten volle.

GELUKKIGE NOMMERS 47, 15, 35, 50, 52, 33

SKERPIOEN

23 OKT – 21 NOV

Jy kan vandeesweek goeie nuus oor ’n huishoudelike kwessie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related