DOK JAPIE, soos almal hom genoem het, het vier weke voor sy dood nog dragtigheidsondersoeke gedoen op koeie in Zimbabwe, waar hy gewoon het. Teen 2018 het hy al meer as 1,6 miljoen dragtigheidsondersoeke agter die rug gehad.
Veearts oorlede ná byna 70 jaar in die tuig
Aug 18, 2023
1 minute
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days