Huisgenoot

TORI, UITGESPEL

‘SY HET ’N HUISHOUER EN SJEF TOT HAAR BE-SKIKKING GEHAD, EN NOGTANS DIE PAD GEVAT’

DALK onthou jy die skinderstories uit die 1990’s: Tori Spelling en haar karakter in Beverly Hills, 90210 het baie met mekaar in gemeen gehad, het kykers gesê.

Op die kassie het Tori die blonde bom Donna gespeel, wat saam met ander jong mense in Los Angeles se rykste voorstad ’n lewe van glans en bevoorregting geniet.

In die regte wêreld het Tori se lewe nie veel van Donna s’n verskil nie. Sy was die dogter van ’n TV-magnaat – Aaron Spelling, die vervaardiger van reekse soos Dynasty en Charlie’s Angels – en het in ’n herehuis grootgeword waar die personeel haar op die hande gedra het.

Dié huis, bekend as The

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot4 min read
Nog Altyd ’n Ster
OP ’N dag in 2005 het sy in haar volgepakte Toyota Tazz die langpad van Grabouw na Johannesburg aangepak. Sy was 25, met ’n kop vol drome en geen plan B nie. Maar haar wit tjor se nommerplaat het sy as ’n goeie voorteken beskou: CEO, “soos in chief e
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr

Related