Kuier

WANNEER 'N OUER HUL NEUS IN JUL SAKE STEEK…

VERHOUDINGS

Jy hoor gereeid: Trou met iemand, dan trou jy met hul hele familie. Die goeie (óf slegte) nuus is dat jy en jou maat se ouers deel is van die voile pakket. 'n Pakket wat óf kan bydra tot 'n wonderlike, verrykende verhouding, óf een wat die lewe lelik moeilik kan maak.

Maar kenners is dít eens: 'n Gesonde verhouding met jou skoonfamilie is noodsaaklik vir 'n gesonde verhouding met jou maat self. Want 'n versuurde verhouding met jou eggenoot se ma of pa kan tot kwaai konflik lei wat eindelik onnodige druk op julle as egpaar plaas.

Tog gaan baie mense se geduld soms erg beproef word deur 'n ouerof selfs hoe jy en jou geliefde jul geldsake moet bestuur.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related