Huisgenoot

WANNEER ’N OUER HUL NEUS IN JUL SAKE STEEK…

JY HOOR gereeld: Trou met iemand, dan trou jy met hul hele familie.

Die goeie (of die slegte) nuus is dat jy en jou maat se ouers deel is van die volle pakket. ’n Pakket wat óf kan bydra tot ’n wonderlike, verrykende verhouding óf een wat die lewe moeilik kan maak.

Kenners is dit eens: ’n Gesonde verhouding met jou skoonfamilie is noodsaaklik vir ’n gesonde verhouding met jou maat self. Want ’n versuurde verhouding met jou eggenoot se ma of pa kan tot kwaai konflik lei wat eindelik onnodige druk op julle as egpaar plaas.

Maar tog gaan baie mense se geduld soms erg beproef word deur ’n ouer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot5 min read
Nog Aan Die Brand
MY PA is dood toe ek 17 was. Ek het skool gelos en begin boer. Met geen ondervinding nie. Op 23 het ek die plaas verloor. Ek het nie geweet waarnatoe nie. Selfs plaasvoorman probeer wees, maar dit het ook nie gewerk nie. Ek het niks geweet van boer n
Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f

Related