Huisgenoot

JÝ IS NOU DIE GROOTMENS!

GESONDE GRENSE MET OUERS BEHELS WEDERSYDSE ERKENNING DAT JY ’N VOLWASSENE IS

GEEN ouer (en geen kind) is volmaak nie.

Die moontlike geleenthede waar jou ouers gedurende jou grootwordjare foute kon maak, is eindeloos. ’n Mens kry immers nie ’n handleiding vir dié werk nie.

Hul lewe en besluite is beïnvloed deur wat hulle as kinders en volwassenes deurgemaak het, wat hulle geweet het van kinders grootmaak, die werk wat hulle moes doen, wat hulle kon en nie kon bekostig nie, die politieke klimaat, hul fisieke en geestelike gesondheid, hul emosionele intelligensie (of gebrek daaraan) en soveel meer.

Die webtuiste School of Life se artikel “Coping with One’s Parents” het heelwat nuttige pitkos, maar hierdie stellings staan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related