Kuier

DWAALPAD NA HERENIGING

KORTVERHAAL

Lorinda staan en wag bekommerd vir haar jonger suster, Jennifer, in die voorkamer van haar huis.

Die laaste keer toe sy Jennifer gesien het, was jare gelede toe dié haar seun, Ethan, by Lorinda en haar oorlede man, Joseph, kom aflaai het. Kastig op soek na werk. Daarna het sy nooit weer teruggekom nie…

Lorinda vererg haaren plaas haar hande op haar sye. Haar gedagtes vat hul eiegang.

Sy het nie geweet of Jennifer dood is of nie. Jennifer was nog altyd onverantwoordelik. Sy het nooit enigiets ernstig opgeneem nie. Selfs toe hulle kinders was. Lorinda het gedog toe Jennifer 'n ma word, sou sy verander. Toe nié.

Hoekom sal sy nóú ewe skielik 'n change of heart hê en só uit die bloute bel? Wil sy Ethan terughê? Lorinda vou haar arms oor mekaar. Dít gaan nie maklikgebeurnie.

In sy slaapkamer speel Ethanwas nie, weet sy nie wat sy sou gedoen het nie…

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related