Kuier

LEONARD SE WENS

Wonderwerke is moontlik en ou liefde roes nooit nie. Dít glo Leonard. Dis veral waaraan hy die afgelope vyf jaar klou. Vandag is sy en Felicia se dertigste huweliksherdenking. Die vyfde jaar sedert haar siekte. Drie weke sedert sy diagnose.

Leonard staan voor die spieël, besig om sy swart das te strik. Dieselfde een met sy wit hemp en swart baadjie daarby wat hy dertig jaar gelede aangetrek het. Hy knoop dit met moeite vas. Die artritis takel sy gewrigte nou al vir 'n hele paar jaar.

Leonard kyk verlig op na sy beeld in die spieël. Sy pak pas nog amper dieselfde as destyds. Hy trek die kam met moeite deur sy hare. Wat eens 'n swart boskasie was, is nou valerige slierte. Leonard sit die kam op die kassie neer en tel sy bril op. Hy vee die bril se dik lense met 'n lappie skoon. Hy lyk dalk nie meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related