Wat het jy as kind gedroom om te word en hoe het jy in die afslaersbedryf beland?
Al wat ek wou doen, was om met diere te boer. Ek is na Cedara-landboukollege in Pietermaritzburg en het daarna werk by ’n vee-koöperasie gekry waar ek vir die eerste keer as afslaer gewerk het.
Hoe lank is jy al ’n afslaer?
Al sedert 1988.
Wat is die vreemdste ding wat