Landbouweekblad

Elke veiling vir hom ’n voorreg

Hoe het jy in die afslaersbedryf beland? En hoe lank is jy al ’n afslaer?

Ek is van kindsbeen af saam met my pa, Andries, en oupa, Hendrik van Aswegen, veilings toe. Later het ek by kerke en skole goed opgeveil en was ek aan en af met veilings besig. Ek is Botswana toe waar ek perde- en jagsafari’s in die Okavangodelta gelei het, maar het in 2014 teruggekeer en in 2016 weer heeltyds begin veilings doen.

Jy het jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related