Kuier

LASTIGE LAE RUGPYN

Jy hoor dit oral: Ons sit te veel voor die rekenaar, in die verkeer, wanneer ons TV kyk. Kenners meen dis veral jou lae rug wat ly as jy te min beweeg - daardie styfheid wat jou stadig laat opstaan van die rusbank, of laat kreun wanneer jy iets moet optel. Dié soort rugpyn is algemeen, en nie onoorkombaar nie. Deur sekere leefstylveranderinge te maak, kan jy jou kans om dit te kry, grootliks verklein.

Ernusta Maralack (38) is ’n vryskutjoernalis van Kuilsrivier in Kaapstad. Sy is ook ’n meestersgraadstudent. Haar werk en studies vereis dat sy bedags minstens 12 ure voor haar laptop spandeer om haar werk en studeerwerk gedoen te kry. Sy het darem ’n kantoorstoel by die huis en sit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related