ROOIKAART
Gehoor van die rugbyspeler wat sy meisie verneuk het? Hy was ’n Cheetah!
WOLLIE, PRETORIA
KEN JOU STERRE
Julle wat so lief is vir Aardrykskunde… Wat noem ’n mens nou weer daardie sterre wat jy sien wanneer jy die dag ’n helse klap kry?
L. SAAYMAN
ESKOM-EETPLAN
Ek dink ons