AFSPRAAKAAND
Ek en my man het die oplossing gevind vir ’n gelukkige huwelik: Twee keer per week gaan ons na ’n oulike restaurant toe en geniet ’n lekker wyntjie en goeie kos.
Hy gaan Woensdae, en ek gaan Vrydae.
SAN MARCHAND
PADWOEDE
Dit gaan rof in die beurtkragverkeer en die meisie skreeu