Huisgenoot

’N BIETJIE MEER TYD

ELKE dag wat klein Rainhardt saam met sy ouers kan deurbring, is nog ’n dag waarvoor hulle diep dankbaar is

Toe hul eersteling twee jaar gelede met onderontwikkelde niere gebore is, het dokters vir Daryll en Pascale Engelbrecht gesê om die meeste te maak van die tyd wat hy by hulle is, want hy sou nie lank lewe nie.

Al hoop op oorlewing vir ’n kind met twee onderontwikkelde niere – ’n seldsame toestand genaamd bilaterale multisistiese displastiese niere – is ’n nieroorplanting.

“Rainhardt moet minstens 10 kg weeg voor hy ’n oorplanting kan kry, en nou weeg hy net 8,2 kg,” verduidelik Daryll (33) hul dilemma.

“Ons doen alles in ons vermoë om hom daar te kry,” voeg Pascale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Hoe Goed Ken Jy? Zayn
1 Zayn het onlangs op die BBC-reeks CBeebies Bedtime Story Show ’n kinderboek gelees. Wat was die boek se naam? A: Pink Trucks deur Sam Clarke B: Music Is in Everything deur Ziggy Marley C: I Lived Inside a Whale deur Xin Li 2 Zayn het onlangs gesê h
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Kinderspeletjies
Pas die prente A-3, B-4, C-2, D-1  Hoeveel hekse? 10 GALLO IMAGES/GETTY IMAGES, FREEPIK ■

Related