Huisgenoot

BIBI SE BLINK TOEKOMS

DIE N1-snelweg is gewoonlik nie jou maat nie, maar vandag is daar boonop ’n sluier van digte mis oor Johannesburg en omstreke. Dis iets wat Gautengers nie aldag trotseer nie en die verkeer kruie stadig voort.

Eindelik draai ons af na Pretoria en skielik is dit asof ’n reusehand die misgordyn opsyskuif.

Teen die tyd dat ons by die woonstelgebou in Murrayfield aanklop, is die winterdag sonnig en baldadig – nes die persoonlikheid van die vrou wat ons verwelkom.

“Kyk nou net, ek het vir julle sonskyn gebring,” spot die sanger en komediant Bibi du Preez (32).

Terwyl sy tee aandra, vertel Bibi sy het drie weke gelede vanaf Donkerhoek, so ’n halfuur se ry oos van Pretoria, hierheen getrek.

“Ek het op ’n plaas gewoon in my eie woonstel en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin

Related