Huisgenoot

Danny se rookgeld

DANNY pluk die voordeur oop. Nes hy gedink het. Sy suster se snotneuskêrel sit al weer slaplyf op hul sofa. Bier in die hand. Sy kop rukkend op die maat van rasende, onaardse musiek. Met oorringetjies wat uittartend na sy kant toe blink, gooi hy ’n voorvinger in sy rigting. Is dit sowaar hoe die mannetjie hom groet? As hy net sy suster minder wil beklou. Laat hom dink aan hondedinges onderaan ’n tekkie.

Sy ma is nog nie by die huis nie. Hy brand om haar te vertel van oom Lebbie se geel scooter. Sy weet dat oom Lebbie ou karre koop. Eintlik alles met enjins wat nie meer werk nie. Dan maak hy dit reg en blink, en verkoop dit weer. Dit het begin net ná sy vrou se dood ’n jaar gelede. Toe hy kontant betaal het vir sy buurman se dofpienk skedonk wat op bakstene staan. Klaar gewerk aan die enjin en bloedrooi gespray, verkoop oom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot4 min read
Is Daar Meer Geboue As Bome?
BIBI sit saam met Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd en ryg krale in. Hulle gebruik stukkies gekleurde papier en karton om die allermooiste juweliersware en versierings te maak. Bibi kom by die boomhuis ingestap. Op die tafel lê ’n rooi koever
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN TAFELBERG PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 542 KOMPETISIEVRAAG Watter soort wapen is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blok

Related