Weg!

Botsalano – dis basies Botswana!

Om in Botswana in die bos te kamp is ’n ervaring wat jy nooit vergeet nie. Jy gaan weer en weer wil gaan.

Dis besonders wanneer jy kamp met geen heining tussen jou en die wild nie – iets wat nie juis in Suid-Afrika moontlik is nie. Sedert ek die eerste keer vroeg in die 1990’s in die Sentraal-Kalahari-wildreservaat in die bos gekamp het, het ek na dieselfde soort ervaring binne Suid-Afrika gesoek.

Ek het sowat 13 jaar gelede die eerste keer van die Botsalano-wildreservaat gehoor. Ek is gedurig op forums, blogs en sosialemediaplatforms op die uitkyk na nuwe boskampe en ek het oor Botsalano op die SA 4x4 Community Forum ( ) gelees. Kort daarna het ek en my vrou Botsalano vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg4 min read
Hou Die Hitte Binne
Pofbaadjies is fantasties. Lekker lig en warm en dit vou maklik weg in jou rugsak... totdat jy ver weg van skuiling in ’n hewige reënbui betrap word. En, o wee, as daardie donsveertjies eers nat word! Die meeste pofbaadjies is waterbestand (teen mis
Weg2 min read
Op Reis
Ek kan nie “My Way” soos Frank Sinatra sing nie, maar net soos hy is daar net ’n handjievol besluite in my lewe waaroor ek spyt is… eintlik too few to mention. Ek moes wel jare gelede in The Littlest Bookshop op Molteno volumes I en II van Travels in
Weg2 min read
Agter Die Skerms
Jy het in die Kaap grootgeword… het jy toe ook in De Hoop gekuier? Ja, ek het goeie herinneringe aan De Hoop toe ons kleintyd daar vakansie hou het; dit was voor die opknappingswerk in 2007. Die reservaat was nog basies en ek onthou ek het volstruisv

Related