Kuier

DOOFHEID ‘N PLUS

Daar is ‘n Engelse gesegde wat lui:“Abled does not mean enabled. Disabled does not mean less abled. You are not disabled; you are just differently-abled.”En dít is presies die gevoel wat ‘n mens kry wanneer jy met Tashriq Parker (23) van Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte gesels.

Tashriq se gehoor in albei ore is aangetas en hy is gedeeltelik doof, maar dit hou hom nie terug in die lewe nie. Sy opgewondheid en energie is amper tasbaar terwyl die e-posse in die ku berruim tussen ons vlieg vir sy onderhoud met Kuier.

As kind het Tashriq en sy rugbymal oupa, Achmat Parker, gereeld saam rugby gekyk. Eendag gaan syoupa hom nog met ‘n rugbybal in die handop TV sien, was sy woorde destyds.

Vandag is dit allesbehalwe ‘n droom…

Tashriq werk bitter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related