Al ooit gewonder hoekom handeroom op sy beste werk saans? Of hoekom daar gesê word jy moet in ‘n gehaltegesigserum belê? Is jy dalk onseker of jy die bohaai oor oogroom moet glo? Hiermee word van ons brandende vrae beantwoord…
1 Het ek werklik oogroom nodig?
Ja. Of jy wil klaarspeel met pofferigheid, sakkerigheid, fyn lyntjies of donker kringe, is daar ‘n oogroom wat kan help, sê Vanelwa Ndongeni, wat