Kuier

HAP VIR HAP OP DIE REGTE PAD

JOU KIND

Dit voel of kinders se honger nooit gestil word. Hulle blý honger, en met dié dat beurtkrag ook nog deesdae jou hele aandeteplanne omver kan gooi, gryp besige ouers dikwels die vinnigste en ongesonde kos-opsies: takeaways of brood!

Of dis sommer ‘n eenpotgereg met aartappels en vleis, of hoender en macaroni,“om die kos te rek”, en“sodat die kinders langer vol bly”. Die side dish? Rys! Stysel op stysel op stysel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related